Eskom het beurtkrag om tienuur vanoggend opgeskort nadat 3 000 megawatt van opwekkingskapasiteit herwin is en noodreserwes in die afgelope 44 uur voldoende aangevul is. Die kragvoorsiener sê ...
Die minister van Gesondheid, Aaron Motsoaledi, sê die moordbeskuldige in ‘n voorval by die Philadelphia-hospitaal is nie ‘n psgiatriese pasiënt nie, maar ‘n dwelmverslaafde. ‘n Pasiënt is vroeër ...
Die regering het ‘n nasionale ramptoestand afgekondig, nadat stormweer die afgelope weke in verskeie dele van die land skade aangerig het. Die afkondiging is in die staatskoerant gepubliseer. Die hoof ...
Ek is miskien nie die aangewese gehoor vir WHAT TO EXPECT WHEN YOU’RE EXPECTING nie. Hier raak ‘n groep vroue swanger soos Anna Kendrick, Elizabeth Banks en Cameron Diaz, terwyl Jennifer Lopez ‘n baba ...
President Cyril Ramaphosa sal vandag sy besoek aan die Gautengse regering afsluit met ‘n vergadering met lede van die Johannesburgse Metroraad. Ramaphosa word vergesel deur verskeie ministers en ...
Ernstige misdaad in Gauteng het met ses-komma-vyf persent afgeneem in die derde kwartaal van die 2024-2025 boekjaar. Die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het vanoggend die Gautengse ...
Die Gautengse polisie sê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n skietvoorval gisteraand by ‘n die restaurant, Solo, in Sandton nie. Drie mense is dood en vier is gewond. Volgens die ...
Die Suid-Afrikaanse regering sê hy sal nie betrokke raak by teenproduktiewe luidspreker diplomasie nie. Dit volg nadat die Amerikaanse president, Donald Trump, opnuut uitgevaar het teen Suid-Afrika, ...
‘n Gemeenskapsaktivis en fluitjieblaser in die verhoor van pastoor Timonthy Omotoso, wat teregstaan op aanklagte van verkragting en mensehandel in die hooggeregshof in Gqeberha, is vanoggend in die ...
Die Amerikaanse president, Donald Trump, het opnuut in ‘n plasing op sy sosiale media platform, Truth Social, gesê dat alle federale befondsing van die VSA aan Suid-Afrika gestaak word. Trump het wéér ...
Die jongste Bruto Binnelandse Produk-syfers toon dat die Wes-Kaapse landbousektor beter vertoon, met ‘n 17 komma twee persent groeikoers. Die provinsiale Minister van Landbou, Ivan Meyer, sê groei in ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results