News

Dié week in Nuus in Perspektief word bespreek die onenigheid in die regering van nasionale eenheid; die ontvoering van 'n ...
Die Vrystaatse departement van gesondheid het inwoners in kennis gestel van ’n maselsuitbreking, met 64 bevestigde gevalle ...
Daybreak Foods, die beleërde pluimveeprodusent wat ten volle deur die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) besit word, se ...
Bybelse profete het nie geskroom om Israel aan te vat wanneer goddeloosheid en korrupsie gewen het nie. Die profete het ...
Andre Roux van Kuilsrivier het vandeesweek dié foto van die sonsopkoms naby Caledon afgeneem. Hy skryf: “Weer die wonder van ...
’n Ligte bui reën het Donderdagmiddag oor die Rosestad uitgesak. Hier loop ’n inwoner van die stad onder ’n sambreel om ...
Die polisie het Zaheera Boomgaard se motor reeds begin volg toe Harkand (Hari) Nathvani van Brittanje as vermis aangemeld is.
Hy was net 35 toe parkinsons by hom ­gediagnoseer is, maar ná diepbrein­stimulasie is dié man van die Strand se simptome ...
Die Ngqura-hawe in die Oos-Kaap het Donderdag die grootste vraghouerskip in terme van gewig en dra-kapasiteit nog in ...
Luister hier, boekwurms! 'Bloedsomer' deur Sidney Gilroy en voorgelees deur Susanne Beyers is die luisterboek vir Julie, ...
My geduld en respek het nou heeltemal opgeraak nadat ek vir die hoeveelste keer in 30 jaar moes sien hoe politieke partye ...
Zaheera Boomgaard, bekend as die Facebook-moordenaar, het haarself oënskynlik as haar Britse slagoffer probeer voordoen om ...