Ernstige misdaad in Gauteng het met ses-komma-vyf persent afgeneem in die derde kwartaal van die 2024-2025 boekjaar. Die provinsiale polisiekommissaris, Tommy Mthombeni, het vanoggend die Gautengse ...
Die Gautengse polisie sê niemand is nog in hegtenis geneem in verband met ‘n skietvoorval gisteraand by ‘n die restaurant, Solo, in Sandton nie. Drie mense is dood en vier is gewond. Volgens die ...
President Cyril Ramaphosa sal vandag sy besoek aan die Gautengse regering afsluit met ‘n vergadering met lede van die Johannesburgse Metroraad. Ramaphosa word vergesel deur verskeie ministers en ...
Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met nul-komma-ses persent gegroei. Dit volg nadat die BBP in die vorige kwartaal met nul-komma-een persent ingekrimp ...
Die Padvragvereniging het die effense daling in brandstofpryse in Maart verwelkom, veral na maande van prysstygings. Die departement van Minerale en Petroleumbronne het vroeër bevestig dat die prys ...
Die Gautengse departement van gesondheid sê dienste by die Charlotte Maxeke- en Rahima Moosa-hospitale in Johannesburg word geraak, maar is nie opgeskort nie. Dit volg nadat Egoli Gas gastoevoer na ...
Die hoofekonoom by Investec, Annabel Bishop het die jongste BBP-syfers, as teleurstellend bestempel. Suid-Afrika se Bruto Binnelandse Produk het in die vierde kwartaal van verlede jaar met ...
Die Wes-Kaap se departement van Maatskaplike Ontwikkelling het die Posbank se plan verwelkom om meer bedieningspunte te skep vir die vervanging van die goue Sassa-kaarte met die nuwe swartkaarte van ...
Die brandstofprys daal om middernag effens. Die prys van diesel sal met tussen 17- en 23-sent ‘n liter daal, hoewel albei grade petrol slegs 7-sent per liter goedkoper sal wees. Paraffien kos 8-sent ...
Eskom het fase 3 beurtkrag aangekondig wat sopas in werking getree het. Dit sal tot Maandagoggend vyfuur duur. Die kragvoorsiener sê dit is weens ‘n verlies aan tweeduisend-700 megawatt ...
The Piano Guys speel One Direction se What Makes You Beautiful (5 klavierspelers op 1 klavier) Top Stories Wat is die jongste oor swamdoder op koring?
Die burgemeester van die Ngaka Modiri Molema distriksmunisipaliteit in Noordwes, Khumalo Molefe, het toegegee dat die munisipaliteit die inwoners van die gebied in die steek gelaat het. Spanning loop ...
Some results have been hidden because they may be inaccessible to you
Show inaccessible results