Volop gratis vermaak en lekker kuiersessies wag op kunsliefhebbers by vanjaar se Suidoosterfees. RSG, kykNET en die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) sorg vir topflieks en kuiersessies om ...
DIE Patriotic Alliance (PA) se openbare verteenwoordigers sal nou ’n verpligte dwelmtoets moet ondergaan. Só het Gayton McKenzie, die PA-leier, gister op dié party se Facebook-page gesê. Volgens ...
Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.
TWEE vroue is in Delft is gearresteer vir die besit van ’n ongelisensieerde vuurwapen, onwettige besit van vuurwapens, ammunisie en dwelms. Die voorval het op Woensdag 5 Maart omstreeks 10:30 ...
Die regerende party sal slegs 49 stemgeregtigde lede in die Nasionale Vergadering hê as die Speaker en sy of haar adjunk uit die party verkies word.